Ivan Illich | |
Tekening van Ivan Illich
| |
Gebore | 4 September 1926 Wene, Oostenryk |
---|---|
Oorlede | 2 Desember 2002 (op 86) Bremen, Duitsland |
Nasionaliteit | Duitsland |
Vakgebied | Filosofie van opvoeding filosofie van tegnologie |
Beïnvloed deur | Arnold J. Toynbee, Everett Reimer, Jacques Maritain, Leopold Kohr, Jacques Ellul, Hugh of Saint Victor, Emmanuel Levinas |
Invloed op | Everett Reimer, André Gorz, Lee Felsenstein, Wolfgang Sachs, Kevin Carson, Bob Black, John Zerzan |
Ivan Illich (Wene, 4 September 1926 – Bremen, 2 Desember 2002) was 'n Kroatiese-Oostenrykse-Amerikaanse-Meksikaanse-Duitse skrywer, filosoof en teoloog. As skrywer van 'n reeks kritiese evaluasies van die instellings van die moderne kultuur en ontwikkeling, het hy oor vraagstukke soos onderwys, medisyne, arbeid, energie gebruik, ekonomiese ontwikkeling en geslag geskryf. Sy werk was veral bekend in die 1970’s, maar is nie meer algemeen beskikbaar nie.